Monthly Archives: August 2007

So…

Wat rym alles met “erudiet”?

Posted in Sommer | 18 Comments

Assume the position

‘n Man is nie 'n klip nie. 'n Man is egter ook nie 'n damwal nie en gisteraand in die CTICC (Cape Town International Convention Centre) het ek tydens die serfinaalpouse die manskleedkamers betree. Ek het 'n hokkie gesoek, my broek gestroop en stelling ingeneem. (En, sonder dat ek dit kon help, aan Bertus! se [...]

Posted in Matieland | Tagged , | 9 Comments

Stem

Stem

Vanmiddag was primsirkus1. Ek beskou myself as 'n gedugte grapkandidaat en het, soos verlede jaar, 'n tweeledige beleidsverklaring gelewer. My buurman en sy kamera was regstreeks op die toneel – ten koste van sy ore, ten bate van my lesers: (Die regte kandidaat, JD Visser, staan in die agtergrond met 'n maroenbaadjie.) 1 'n Bekendstellingsgeleentheid [...]

Posted in Musiek | 10 Comments

mens/dom

In April 2007 het Technorati meer as 75 miljoen blogs ge-index. Luidens die 1%-reël van content creation lees nagenoeg 7500 miljoen mense hierdie blogs – meer as 7500 keer die aantal spesies op die planeet. Blogs verteenwoordig 'n fraksie van al die inligting daarbuite. Kennis verdubbel jaarliks. Is die begrip “polimaat” nog 'n sinvolle begrip? [...]

Posted in Mymering | Tagged , | 17 Comments

Eendrag brand

(© Stephan Marais 2007) Dís hoe Eendrag, bekende manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch, vanoggend skuins na 07:00 gelyk het. Tans is die derde verdieping, waarvan die bostaande foto ongeveer 'n derde wys, 'n smeulende hoop puin. Twee Eendragters moes noodgedwonge by hulle kamervenster uitspring om van die vlamme te ontsnap en is gehospitaliseer. Die oorsprong [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , | 19 Comments