Comments on: My oomblik van deurtasting

By: Johan Swarts
Google dit.

By: DICK
kan `n mens siek word as jy jou seksueel terughou

By: Johan Swarts
Mario – Dis jou goeie reg om so te glo en ek respekteer dit. In die woorde van die legendariese oom Bol Botha: blessings vir jou ook.

Ek sal egter graag wil weet (ek wil regtig hê jy moet dit vir my verduidelik, sodat ek jou standpunt beter kan verstaan) wat presies jy omskryf met die begrip “alles”?

By: mario Scheider
EK GLO MAAR NET SOOS DIT IN DIE WOORD STAAN. ONS AANBID N ALMAGTIGE GOD EN HY HET ALLES IN SEWE DAE GEMAAK. NET SOOS ONS DAE NOG IS. 24UUR PER DAG. AANVAAR DIT MAAR NOU SO EN AANBID ONS HEILIGE GOD EERDER AS OM BEREKENINGE TE DOEN WAT JULLE NOOOOOOOOIT SAL VERSTAAN NIE. DANKIE. GOD BLESS………

By: Gericke Potgieter
Johan, wat vir my die belangrikste is van alles, is dat ons moet begin grootword en leer om verby die argumente te kyk en die mense agter dit raak te sien.  Die sielkunde hieragter is bitter eenvoudig: agressie kom uit frustrasie, en frustrasie is ‘n onvermoë om ‘n probleem op te los.

Die interessante hiervan is dat mense gemaak is om probleme op te los slegs wanneer hulle in gebalanseerde verhoudings leef.  Wys vir my ‘n kreasionis en ek wys jou iemand wat ‘n wanbalans tot informele verhoudings het (jy weet, hoofsaaklik vriende van soortgelyke oortuiging).  Hulle pen hulle identiteit vas aan die massa en verwerp die leiding van diegene wat balans in hulle lewe kan inbou.  Dit is so, want hulle vrees vir die basis van hulle sekuriteit (gedeelde oortuiging, in plaas van identiteit in Christus).

Dieselfde geld vir jou hardcore evolusioniste.  Hulle grootste vrees is die antwoord op die vraag “what if I am wrong”.  Weereens vind jy hier ‘n groep mense wat hulle identiteit vind in menslike kennis (wat altyd, altyd interpretasie van subjektiewe ervarings is).  Hier ook is daar ‘n wantroue in die leiding van diegene met andersoortige ervarings wat normaalweg nie met die “wetenskaplike metode” bewys kan word nie.

Dit is ‘n hartseer en vreesgedrewe wêreld vir beide die groepe.  Die debat vra eintlik die vraag “Bestaan God?” – die een kant gil “JA!!! AAAAMEN!” net ingeval God hulle nie gehoor het nie en die ander kant spnadeer jare van hulle lewe om die teendeel te bewys, want “what if I am wrong”.

As gelowige wat Jesus se voorbeeld volg maak dit nie vir my sin om betrokke te raak in die eintlike debat nie.  Dit maak egter vir my baie sin om hierdie mense te leer ken en deur my voorbeeld te wys dat ‘n lewe wat geleef word in geloof by verre die enigste manier is om in totale vryheid te leef.

En geloof?  Dit is om te vertrou in die hoop van openbaring – vir ons as gelowiges is dit altyd die openbaring van ‘n Persoon.  Geen wetenskap of ondersoek, of spekulasie of interpretasie kan ons tog insig gee in die diepte van ‘n ander persoon nie, mense openbaar hulleself, en God doen dieselfde.  Vandaar my oortuiging dat hierdie debat die kenmerke van die dood dra.

So waar ek en jy verskil is dat dit nie vir my lagwekkend is nie.  Maar ek stem saam dat hierdie tipe issue werklik nie plek het in ‘n gelowige se lewe nie.  Dit is eenvoudig nie die waarheid nie.