Comments on: Mynhardtfletter

By: Melanie du Toit
Onthou julle nog Suburban bliss?? dit was die beste..

we’ll miss you!!

By: aventer
Dit was erg…net so erg so hansie cronje…

nooit in ons leeftyd gaan daar weer ‘n patrick mynhardt wees nie…dis so hartseer…hoekom dooi almal nou juis in hierdie jaar????  ai ai

daar is vanaand ‘n huldeblyk vir oom patrick op kyknet om 21:00…ek weet nie van julle nie maar daai ou het my respek gekry toe ek nog ‘ suigeling was (as ek in sulke detail mag ingaan)

ek het hom vir die laaste keer op spekskieters gesien, het gehuil van die lag…letterlik.  ek dink ons kan maar gerus ‘n vakansiedag in sy naam instel….wat dink julle?

wees gerus johan…dis nou wel ‘n legende minder in die land maar nie in ons harte nie…his memory will live as long as we do

By: ding
Gits ja, dis nogal ‘n neiging selfs by mense van vlees en bloed-innie-are: om te kis. Nogtans bly dit onaangenaam om te sien en te ervaar hoe die helde val en sneuwel – miskien is dit juis die stille aantyging dat manman self ouer word? Dat Oom Groot Donker enige dag vir manman self kan kom oes? Moet bieg: nie altyd ‘n onaardige gedagte nie … maar ja, ten minste kan van Oom PM getuig word dat hy ‘n vol en ryk lewe gehad het – baie ander se lewens deur sy eie aangeraak. Wat meer kan ‘n mens dan vra van jou tyd in hierdie lewe op aarde? Tog bly dit maar ‘n gatslag.

By: duskant
Ek het die voorreg gehad om Oom Patrick 2 keer te sien, eers in die Teaterhuisie hier in Pretoria as Oom Schalk Lourens, en toe weer by die HC Bosman Fees op Groot-Marico as, wel, Oom Schalk Lourens. Hy was soos KoosduP, niemand kan ‘n KoosduP song sing behalwe Koos nie – niemand kan Oom Schalk wees behalwe Oom Patrick nie…

ns – ek het my gedagte oor “tappit” (uit respek vir oom Pat   ) daar by die grenate-pos gaan griffel…

By: mykopop
Jare, jare, nee dekades gelede was een van my hoërskoolkoshuiskamermaats (hoes daai vir ‘n lang woord) se bynaam Flettermouse.

Een van die dinge wat ek nog graag wou doen in my lewe was om Oom Patrick in lewende lywe te sien as Oom Schalk Lourens.  Nou’s dit te laat.  Hoop daar is ‘n DVD.

BB, kan jy onthou of Patrick Mynhardt ooit op Spies & Plessis was? Daar was soveel gaste, ek kan nie meer onthou nie.