Comments on: Pasteie en die sin van Afrikaanse blogging

By: Ek gesels met Gormendizer, ‘n blogger in Afrikaans | A Different View of Reality
[...] Dink jy, vanuit 'n sosio-politiese oogpunt beskou, dat Afrikaans sal bly voorleef, in verwysing na jou inskrywing van pasteie en die sin van Afrikaanse blogging? [...]

By: Piet le Roux
(Johan, goeie stukkie kopkrap, daar!)

George Maru sien Afrikaner-identiteitsvorming in ‘n nasionalistiese sin. En vergelyk dit dan met ‘post-nasionalisme’ in die Westerse wêreld.

Die post-nasionalisme in die Europees-westerse wêreld vertoon egter volgens my nie ‘n eenvormige wegbeweeg van identiteitsvraagstukke nie. Die invloei van die ‘ander’ (Turkye, Afrika, ens.) werk juis mee tot ‘n nuwe spanning oor ‘ons.’ ‘n Voorbeeld van uitsonderings op Maru se vermoede, is byvoorbeeld België (wat al 150 dae sonder regering sit weens onder meer identiteitspolitiek) en Nederland wat volgens wet skoolkinders verplig om slegs Nederlands op skool te praat en Duitsland.

‘n Stelling soos “ons is besig om ons aan te pas by ‘n wêreld waar die ou bekende bakens nie meer tot ons spreek nie,” impliseer steeds ‘n soeke na nuwe bakens. In hierdie sin is die vraag oor Afrikaner-identiteit dan nie soseer ‘n teruggryping na die vorige bakens nie, maar ‘n sintese uit beide verlede en hede (en ek sou sê ook bepaalde toekomsverwagtinge). Dat dit toenemend minder gedomineer word deur die idee van die nasiestaat, is moeilik om teë te spreek. Dat dit nuwe legkaartstukke in die groter elektroniese web van tyd- en ruimteloosheid bou, lyk redelik duidelik.

Ek sou nie sê dat ‘n goeie stuk oordenking oor Afrikaner-identiteit tydmors en uitgedien is nie. Johan (kommentaarstuk 9) sien selfs iets onvermydeliks daaraan.

By: platterfuss
Is ‘n ‘dink’ post… en dis ‘n ‘nice’ post!!!

E

By: Johan Swarts
Ek dink ek het myself effe verkeerd uitgedruk. Dis nie die navorsingshipotese nie, dis een van vele. Die hooffokus is tans op blogs as outobiografieë. (Dit mag die Antie wel interesseer om te weet dat daar reeds navorsing gedoen is oor die marginaliseringsaspek. Dis inderdaad ‘n motivering.)

Miskien verstaan idiwidi en die antie my effens verkeerd. Ek meen nie elke liewe Afrikaanssprekende op die planeet blog uitsluitlik om redes X, Y en Z nie. Ek bedoel eintlik daar is onsettend baie Afrikaanse bloggers en ‘n buidende aantal van hulle blog om redes X, Y en Z. Maar redes X, Y en Z is nie mutually exclusive met ander redes nie, nes my gunsteling kos my nie verhoed om soms ook avo en olywe (urgh) te eet nie.

‘Baie goeie voorstel oor die vergelykende studie, ek neem dit ter harte.

By: Jeanette Serdyn
Laat die antie – ja, sy’s weer terug-erig – haar stuiwer ingooi.

Oor die tesisonderwerp: Dis interessant, maar sal waarskynlik die beste werk as jy dit op ‘n manier vergelykend kan maak. Dit gaan moeilik werk as jy net gewoon sê Afrikaners is gemarginaliseer en weens dié toestand wend hulle hulle tot die internet.

Moeilik as hipotese want jy sal dan alle ander faktore moet uitskakel. Blog hulle nie skielik baie wyd en wragtig omdat breëband-konneksies skielik baie meer in Afrikaanssprekende huise teenwoordig is nie? Blog hulle nie omdat so baie van hulle vriende in die buiteland is en dít die beste manier van kontak hou is nie? Of is dit dalk omdat die gier gewoon van die VSA oorgewaai het?

Om so ‘n Afrikaanse blogargument te voer sal jy hulle fyn moet onderskei van Engelssprekende SA bloggers, van wie daar sekerlik meer is, nie?

Wat van ‘n vergelykende studie van twee klein taalgemeenskappe? Afrikaans en ‘n ander taalgemeenskap? Dalk ook ene in ‘n veeltalige opset?

Tog interessant, maar die hipotese sal fyn bedink moet word.

Voorspoed!