Monthly Archives: November 2007

Delusions of grandeur

Ek het sopas vir die laaste keer ooit tee gemaak vir Die Departement. Het julle enige idee hoeveel tee vanjaar onder my hande deurgeloop het? Ek’s invincible, dêmmit! FEEL MY WRATH! I AM THE TEA WHISPERER! [curtsy] [exeunt]

Posted in Sommer | Tagged , , , | 11 Comments

Agt dinge…

…wat ek die naweek geleer het: Moenie akteurs net voor skemer met hulle rûe na die son skiet nie. As jy binnenshuis is, moenie liries raak oor 'n sagte, geel skynsel in jou kamera se viewfinder nie. Die kans dat jou beeldmateriaal soos ou kaas gaan lyk, is goed. 'n CITI-Golf met 'n outomatiese ratkas [...]

Posted in Film | 19 Comments

Straatligkinders skyn heilig(sic)

Straatligkinders skyn heilig(sic)

Fokofpolisiekar en Foto Na Dans het 'n nuwe maatjie (en, as die musiekwêreld 'n slagveld was, 'n waardige teenstander) op my CD-rakkie gekry. Straatligkinders. Bloeisels (hulle eerste album) drup van talent. Wie is oud genoeg om Sonja Herold en daai stemmetjie te onthou? Sou jy ooit kon droom dat Afrikaans so kan klink?

Posted in Musiek | 16 Comments

Genialiteit 2.0

Genialiteit 2.0

“Joining me this time are engineer/co-producer John Cuniberti, drummer Jeff Campitelli, bassist Matt Bissonette, multi-instra-mentalist Eric Caudieux, Zen Master Mike Manning and Mysterious Mike Boden, who shaved his head for the project!” [...] “There is no working title for the project as of yet… suggestions are always welcome.” (Guitarist) Joe Satriani is besig met sy [...]

Posted in Musiek | Tagged , | 5 Comments

Trippel nul

Ek praat die naweek met 'n meisie van Zimbabwe, wat my vertel dat F0kkerd Mugabe se regering “drie nulletjies afgekap het van die currency. Dis nie 50 000 Zimdollar vir R1 nie, dis eintlik 50 000 000.” Sy studeer eerder in Suid-Afrika, omdat haar pa, broer en suster alumni van die Universiteit Stellenbosch is en [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , | 5 Comments