Comments on: Prost

By: Prost (Ver 2.0):
[...] te blog is om te sê jy is hier en jy gee om oor die wêreld – al is dit deur te kla. Om te blog is om te weier om op te hou groei, [...]

By: Johan Swarts
ah, baie nice link. dankie.

By: Leon Jacobs
cf. Jors Orwell: Why I write

http://www.online-literature.com/orwell/897/

By: Johan Swarts
Akkoord. Die soeke na ‘n universele enigiets lei gewoonlik na te veel vrae en te min sekerhede. Meestal.

Ek stem met jou saam, maar dink jy verstaan my ‘n bietjie verkeerd. Ek meen nie mense blog suiwer om te orden nie. Die fokus is ‘n bietjie anders: ek meen eerder mense moet instinktief dinge orden (dis hoe ons breine geëvolusioneer het, ons kan nie daarvan wegkom nie) en daarom doen hulle dinge wat soms kulturele byprodukte en artifakte tot gevolg het. Blogs is een van hierdie dinge.

En met orden bedoel ek nie Feng Shui al jou potplante nie

By: mnr.muller
ai ai ai, wat word van onze akademiese instelling as ‘n mens oor blogs kan tesisse skryf?  haha

alle sterkte!  ek dink dis ‘n great onderwerp om trompop te takel.  pas net op om al Van Niekerk (albei van hulle) se klasquotes as “die waarheid” af te maak!

(my verwysing na ski was ‘n metafoor.)

daarmee het ek probeer sê dat die soeke na ‘n universele rede waarom mense blog, ‘n bietjie sin(ne)loos is…  en vandaar my qualms oor metablogging!  (…interessant genoeg pla die idee van metametablogging my glad nie, haha ;P)

om te verduidelik: ek dink nie mense blog (net) om te 1. orden, en/of om te 2. “bestaan” (I blog therefore I am) nie.  jy sal òf die lysie drasties moet uitbrei òf die lysie moet laat vaar.  (…vir tesisdoeleindes sal jy waarskynlik juis ‘n ellelange lysie moet maak (na baie metablog-analises) én dit dan laat vaar boonop ook nog!)

maar ek hou van jou punt oor Wanker se fnuikery; wees net op jou pasoppens vir te veel intellektuele masturbasie van jou eie ;P  …as ‘n mens scott adams se dilbert-blog probeer verklaar d.m.v. ‘n behoefte aan orde skep, dan mis mens die punt, dink ek.  “daar’s netsoveel redes waarom mense blog as wat daar bloggers in die wêreld is”, haha!

of dalk sit ek die pot mis.  my gebrabbel klink immers minder elegant as jou:  “Ons skryf omdat ons nie wil doodgaan nie. Omdat ons mens is. Omdat ons gaan doodgaan. Omdat ons is.”  …jou woorde klink wrintiewaar mooi genoeg om welliswaar die waarheid te wees!  …en inspirerend genoeg om my sommer nog ‘n comment op hierdie post te laat skryf

sien jou in die strate van Stb!