Slinkse truuks en sluwe sette en so aan het my toegelaat om die header se grootte af te bring na 72kb, maar dit lyk nie so indrukwekkend soos die vorige een (minus die swart strepe) nie. En skielik weet ek nie meer so lekker of ek beweging in my header soek nie.
Wat soek julle?