Monthly Archives: March 2008

Ab…surd

Feit #1 – Suid-Afrikaanse wetgewing verbied kinders onder die ouderdom van sestien om mekaar in die publiek te soen. Feit #2 – Suid-Afrikaanse wetgewing maak voorsiening vir sestienjarige (of jonger) meisies om aborsies op aandrang te ondergaan. Hoe bring 'n mens dié kloutjie by die oordeel(sic) uit?

Posted in Mymering | Tagged , , , | 10 Comments

Koshuiskos

Posted in Matieland | Tagged , , | 9 Comments

Oor rock (en die evangelie van m0sh)

[3 van 3] Vir die laaste aflewering het ek met verskeie idees rondgespeel, hoofsaaklik omdat ek myself in 'n verknorsing bevind het. Ek wou voortbou op die sentiment van die eerste inskrywing en skryf: rock is 'n inklusiewe genre. Salig rus ons snare. ‘Problem being: dit is nie. Nie heeltemal nie, in elk geval. 'n [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , | 3 Comments

Webspasie. Migrasie. Konsternasie.

Na aanleiding van WordPress.com se tekortkominge het ek besluit om te verhuis. As ek tekortkominge sê, bedoel ek nie dat WordPress.com nutteloos is nie – inteendeel. Ek is egter op 'n punt waar ek graag self CSS wil edit, Javascript en (dalk) Flash wil gebruik. Die rede hiervoor is tweeledig. Eerstens wil ek ondersoek instel [...]

Posted in Blogging | 16 Comments

Oor rock (en die prys van eiers)

[2 van 3] Dalk strydig met die vorige aflewering is Afrikaanse rock eintlik 'n rykmanspel – die musiek van die bourgeoisie. Om 'n rockgroep te onderhou vereis aansienlik meer geld as, byvoorbeeld, 'n kwaitogroep. Kapitaal is nodig vir kitare (elkeen 'n paar duisend rand werd), kitaarversterkers (in sommige gevalle duurder as die kitare), ten minste [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , , , , , , , , , , | 8 Comments