Monthly Archives: April 2008

Is dit eties om vir welstand te bid?

Kom ons wees nou eerlik: die lewe was nog nooit 'n eenvoudige saak nie. Swart is dikwels grys en grys soms gryser. Ek praat byvoorbeeld onlangs met 'n vriend oor misdaad, prostitusie en kapitalisme (geen verwantskappe nie). Hy is sterk gekant teen die wettiging van prostitusie, dink misdaad is 'n absolute euwel en kapitalisme die [...]

Posted in Godsdiens, Mymering | Tagged | 26 Comments

Die opsies van ‘n Yank in ballingskap

Met apologie aan Boer in Ballingskap. Wat dink julle hiervan? Die tema van gormendizer.co.za is steeds oorwegend blou. As jy 'n onskuldige Googleäar was, sou jy van so 'n header gehou het? Kritiek word opreg waardeer. Die fokus het van “blog” na “Johan Swarts” geskuif, omdat ek NewsPress probeer reverse engineer (wat is dit in [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , | 17 Comments

Drievier

Gistermiddag loop ek oor die rooiplein, deur Die Neelsie en verby die publieke aansteekborde (waarvan die glas kort-kort vervang moet word). Voor die aansteekborde, versteek teen die gesoute mure van die departement Chemie en Polimeerwetenskap, sit 'n bergie. Hy knik vir my. Ek knik terug. In die verbystap hoor ek hoe sing hy “ôôônnir lê [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , | 5 Comments

Magtig mens

Is dit nie vreemd hoe tegnologie die wêreld omvorm nie? Neem iets eenvoudig soos 'n glas. Dis eintlik maar net 'n ongestandardiseerde volume-eenheid, want jy drink mos nie net “genoeg” water op 'n dag nie. Daar is 'n voorgeskrewe ses tot agt glase wat by jou keel moet afgaan voor jy “genoeg” gedrink het. Dit [...]

Posted in Mymering | Tagged , , | 8 Comments

Prop dit in

Die aantal funksies wat WordPress 2.5 bied vir iets so “eenvoudig” soos 'n blog, is imposant. Met genoegsame kennis van PHP en CSS kan 'n mens nagenoeg enigiets doen, met jou verbeelding as die spreekwoordelike beperking. (Dit help natuurlik ook baie dat daar tonne gratis plugins beskikbaar is.) So, byvoorbeeld, sal gormendizer.co.za leesbaar wees op [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , | 7 Comments