Comments on: Kom ons reJoyce in die Choo Choo trein

By: Jesus loves me yes I know…cause the market told me so? | Johan Swarts
[...] dikwels die navolg van korporatiewe propoganda is? Dat die boeke wat in Bybelwinkels verkoop word selde die moeite doen om Bybels te wees? Dat uitverkopings in kettingwinkels nooit daar is omdat die winkels vir jou omgee nie, maar omdat [...]

By: maeree
aaaarrrrgggghhhhh!

meeste christelike boekwinkels maak my WOEDEND.  en al hierdie twak wat nou vertaal word en aan ons arme afrikaanse christene opgedis word.  kots.  dit terwyl daar regtig uitstekende boeke beskikbaar is, wat jy nie eers hoef te vertaal nie.  (daar is ook ‘n paar briljante engelse boeke beskikbaar – maar nie sommer by bv cum nie, o nee.  ek het net hierdie week die boek “the bible makes sense” – van die ewig briljante walter brueggemann – gekry.)

ek het voorheen sekere boeke ongesiens tussen die rakke ingeglip (of in gewone boekwinkels tussen die erotika gaan wegsteek).  deesdae is dit nie meer ‘n werkbare plan nie, aangesien daar meer boeke tussen die rakke sal lê as op die rakke.  en dan sal ek sekerlik uitgevang word.

en soos jy tereg sê, dis nie net die dame thomas nie.  dis ook mense soos joyce meyer, bruce wilkinson, tim en beverley la hey, en so kan ons ad infinitum voortgaan.

By: Melanie du Toit
WAT!!!??? Is die wegraping in 2007??

Shit, ek moet kerk toe vanaand!!!

By: aventer
Party Christelike boeke is awesome.  Soos six hours one Friday, daar’s vis in die punch en ook my favourite…”die beste ding since popcorn”.  Weet nie wie alles geskryf het nie maar dis werklike mooi boeke.

As mense snert wil glo..laat hulle.  Die waarheid gaan net soveel seerder maak.  Iemand het iets gesê van die Keiser.  Dis so ironies…ons behandel op die oomblik die drama…Die Keiser deur Bartho Smith…

Wat het die apie gesê toe hy om die tak geswaai het..?

P.S.

In gewone korrekte afrikaans is ‘n adjektief ‘n byvoeglike naamwoord.  Die woorde word gebruik om selfstandige naamwoorde te beskryf, bv die ROOI kar…

Sien…ek het geleer

By: C
Stem 100% met jou saam. Boeke van Oswald Chambers en Henry Nouwen moenie onderskat word nie.