Comments on: En dis hoe stories versprei

By: Pixie
ek dink regtig nie julle kan hansie se storie met morne s’n vergelyk nie, weet enige van julle regtig wat alles daardie dag gebeur het, ek glo nie want julle glo net wat julle in die media lees, die storie wat hulle se hy was op drugs is nie waar nie hy was deur 4 dokters ondersoek waarby daar geen tekens van drugs sigbaar was nie, ek se nog dit moet satanisme wees want geen mens wat nigter dink kan tot so geweldadige daad oorgaan nie, daar was satanisties goed in sy kamer gevind, maar wat ek wil weet is hoe ken mens so iemand uit ek meen hy lyk soos ‘n klein seuntjie wat geen vlieg kan skade aandoen nie hy het blykbaar sekere gebare gemaak waarby ek verneem het dit met satanisme te doen het kan iemand my hierop antwoord?

By: Johan Swarts
a nee a, ouens, kry gravatars!

By: Cobus
hahaha jaaaaa! eish. goeie tye.

my gebrek aan dissipline was daai bleddie boom se skuld.. kon tot laatmiddag slaap, dan voel dit nog soos aand.

het my naam ingeskryf ja

By: skoembs
Jou naam staan onder myne in daai kasdeur, as jy onthou het om dit in te skryf. Lol, eintlik suck kamer 19 maar, met die geraas van die extractor fans en die boom voor die venster wat maak dat jou lig 24/7 aan moet wees om enigiets te kan sien. Om nie eers vir die ‘jar, maak oop die deur!’ all calls te praat nie  .

By: Cobus
ok, eerstens, ken ek jou..?

(en HELL yeah, wineroute 19 ftw!! donner ek mis daai plek)

ek stem saam met wat jy sê. sekere mense is maar hardwired vir wonder, al is dit verby die goed wat in pen geskryf is. dan word geloof maar ‘n interessante woordjie.. om verby die wonder nogsteeds te ‘weet’ wat jy kies om te ‘weet’. dis hoekom ek nog nooit die analitiese aanslag van sommiges verstaan het in terme van geloof nie, jy kan dit nie rasionaliseer nie, dit was nooit ontwerp om gerasionaliseer te word nie. hel, dit was nooit ontwerp nie. die wonder daarvan is dat jy deur klomp papperige en hippe-esque byvoeglike naamwoordjie aangespoor word om te dink oor wat aan die ander kant van die “=” teken staan.. woorde soos “hoop”. en ek dig dit.. ek dink ons brein is tot meer in staat as om te redeneer. asof twyfel die wonder ons verantwoordelikheid maak om te hoop.

en hoe de hel het ek al vir jarre reg onder “skoembs” gecomment sonder om te weet wie jy is??