Comments on: Olimpiese spele – SA vrot verloorders

By: Johan Swarts
schutte?

By: scienex
was dat mike?  )

By: johannes coetzee
Wat het van ons boks tradisie geword..?

laat my dink aan die bokser wat na elke ronde voos geslaan in sy hoek by sy afrigter hoor hoe goed hy boks… en dat hy net moet vasbyt…

Na die 7de ronde kon hy dit nie meer hou nie, hy vra toe sy afrigter om die skeidsregter biekie dop te hou want iemand is besig om hom verskriklik hard te slaan…!

Ek dink dis wat met ons sportmanne tans gebeur.

By: Rosalind Franklin
Is al Zim se medaljes nie deur net een swemmer gewen nie. Hoe goed is die maatstaf? Want is net een talent.

Maar daar was ander baie werkli agterlike lande, meer as ons met minder geld wat meer medaljes gekry het. daar is R11 miljoen aan ‘n uitstalling spandeer (hoe de hel?) en R9 aan die ontwikkeling van die span. Dit is swak (dom?) bestuur.

Het ons nie dryfkrag nie? Ontstel die poltiek ons te veel. Ek wonder oor hoekom niemand kla oor die te swart sokkerspan nie bv.

Sekerlik kan ons beter sokker speel (dit is ‘n goudpot van inkomste -kaatjieverkope lyk vir my goed, met meer geld aan ontwikkeling). Of fokus ons te veel op krieket, sokker en rugby (ons fokus omtrent net op dit) wat werklik tog vroue uitsluit.

Hoekom kan ons nie handball, volleyball en boks en vele ander doen nie. Daar was ander Afrika-lande in die events!

Wat het van ons goeie bokstradisie geword?

Boonop is sport een van die beste maniere om jong mense te fokus en weg van misdaad te hou. Maar een ons ook fregatte!

By: scienex
ik snap niet zo goed wat er belangrijk is aan olympische medailles… – winnen is mooi, verliezen is jammer, meer niet, toch?