Monthly Archives: August 2008

Te min tyd, te veel blogs

Die Tydskrifprojek, soos baie van julle al sou agterkom, het stil gaan staan. Die rede hiervoor is dat, hoewel ek en andere baie opgewonde was oor die konsep, dit baie moeilik geraak om dit volhoubaar te maak. Om mee te begin was dit nie werklik 'n tydskrif nie, maar 'n antologie. Hierin is reeds 'n [...]

Posted in Blogging | Tagged | 14 Comments

Dood van ‘n musikoloog (‘n allegorie)

Daar was eendag 'n rockliefhebber wat nie van skinny jeans gehou het nie. Hy was 'n musikoloog en kon nie verstaan waarom mense broeke aantrek wat hul onderlywe striem nie. Die een keer wat hy dit in 'n klerewinkel gewaag het om 'n paar aan te pas, het almal vir hom gelag. Bowendien het hy [...]

Posted in Godsdiens, Musiek | Tagged , , , | 5 Comments

Foto Na Dans doen dit weer

Ek het die nuwe Foto Na Dans gehoor en dis goed. Baie goed. Luister solank na die nuutste snit op hulle MySpace.

Posted in Musiek | Tagged , | 8 Comments

WordCamp SA ‘n relatiewe sukses

Dit het gereën, die Wild Fig was vol Macbooks en Matt Mullenweg het gepraat. WordCamp SA, die eerste van sy soort in Suid-Afrika, was 'n sukses. Relatief, in elk geval – die meeste sprekers het sinvolle, interessante aanbiedinge gehad, hoewel ek soms die gevoel gekry het dat dit nie altyd oor WordPress gegaan het nie. 'n [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , | 14 Comments

‘n Gallery!

Wat dink julle van die nuwe Features Gallery? (As jy dit nog nie raakgesien het nie – dis die flitsende swart stukkie JavaScript hierbo.) Ek hou van die konsep, maar nog nie heeltemal van die styl nie. Pas gitswart? Die images kon ek nog nie mooi maak pas in 'n wydte van 571 spikkels nie, aangesien [...]

Posted in Blogging | 15 Comments