Daar is vir my iets mooi aan 'n inisiatief soos die Dominoprojek (wat Steve Hofmeyr onlangs tot stand help bring het) en daar is vir my iets lelik aan 'n inisiatief soos die Dominoprojek. Dis mooi omdat dit getuig van 'n groep mense wat vir mekaar sorg. Dis lelik omdat dit getuig van 'n groep mense wat net vir mekaar sorg.
Meer as dit hoef ek nie te skryf nie.