Comments on: Kopie

By: psi
Fladder: Of ek kan net my shows van die internet af laai…

By: Gerda
Ek kyk nie ewe skielik TV vandat DC af is nie. Ek eet nou net saans in stilte.

By: flippiefanus
Toegegee, my kennis van ekonomie is nie my sterkpunt nie. Ek het maar gehoop dat hoe meer mense goed koop word die industrie gestimuleer wat maak dat die goed uiteindelik goedkoper word. Miskien werk dit nie so met DVD’s nie.

Nogtans, mens kan hierdie kant toe redeneer en mens kan daardie kant toe redeneer, maar om DVD’s of digitale films gratis te kry is teen die wet en bly volgens my eenvoudig verkeerd.

O en Konfytbekkie, ja natuurlik verdien ek geld as ek soveel geld uitgee op DVDs. Wat wil studente nou in iedergeval maak met DVD’s en flieks? Hulle moet mos sit en swot in die aande   sodat hulle so gou moontlik kan klaarswot en ook kan begin geld verdien sodat hulle DVD’s wettig kan bekostig.

By: fladder
Oh, en psi: lekker isidingo en onderbroke “so last season” films is jou voorland.  Wat se hulle? cut of your nose to spite your face…

By: fladder
Jinne, niks is darem so lekker soos iets wat verniet is nie… al is dit dan onbewustlike “steel”. SOu julle dan se dat destydse “tape recorders” en die recording van saterdag se coca-cola top fourty liedjies ook as ” die verkeerde ding om te doen” geklassifiseer moet word?

Vandat DC af is, lees ek meer… boeke en blogs

By: Konfytbekkie
Ja Pienk Zuit, ek dink dis net ‘n kwessie van tyd voordat ‘n plaasvervanger kopuitsteek. DC was net ‘n paar dae af, toe begin mense al mIRC oorstroom om files te stuur en planne te beraam om alternatiewe op te spoor.

flippiefanus: ek neem aan jy is iemand wat in ‘n beroep staan en ‘n maandelikse inkomste ontvang wat jou toelaat om >R2k se DVD’s op ‘n slag te koop. Vanuit ‘n student se oogpunt (en ek probeer nie heeltemal die onwettige goedpraat nie, but just hear me out) is dit mos ‘n heel ander saak. Ek moet maar mooi die sente omdraai in ‘n maand om uit te kom, en as ek my gunsteling reeks se “DVD Box Set” wil koop, moet ek omtrent 2 maande vooruit budget. Dis nou maar die realiteit. So as ek die keuse het om met die kliek van ‘n muis dieselfde reeks, van dieselfde kwaliteit, op my rekenaar te kan aflaai… sal ek mos nie tweekeer dink nie…

Maar my eintlike punt is, dat die verspreiders in meeste gevalle nie geld verloor nie. Want die meerderheid studente sou dit in elkgeval nie gekoop het nie. En MNet en Multichoice en DSTV verloor ook nie, want soos iemand hier bo genoem het, sal koshuise net eenvoudig nooit DSTV in elke kamer hê nie.

En ek maak verseker nie geld uit die storie uit nie. Ek skryf nie DVD’s om teen ‘n vet wins aan my DC-lose vriende te verkoop nie.

So die lyne bly maar bietjie geblur, as jy my vra…

By: Johan Swarts
pienk zuit – juis. ek scheme gnutella of iets gaan binnekort oppop.

By: aventer
Is die fliek ooit die geld werd??

By: Pienk Zuit
Flippie, ek is nie so seker oor (c) nie.  Die pryse word sentraal vasgestel deur ‘n kartel, wat meestal nie in gedagte hou dat koopkrag in SA baie minder is as in die Weste nie.  (Tegnies behoort ‘n groter vraag in elk geval die prys te laat styg, nie daal nie, volgens die klassieke vraag en aanbod reël).

Die flieks lyk soos hulle lyk, want Ster Kinekor en Nu Metro het die alleenreg om DVDs in te voer, sowel as om flieks in te voer.  Raai watter een maak hulle die meeste geld mee?  As hulle kon, sou hulle graag teaters wou laat doodgaan en net DVDs verkoop.  Baie meer geld daarin, en baie minder onkoste.

Dit gaan ‘n ruk neem, maar hierdie is maar alles oorgangspyne tot die media maatskappye kan uitfigure hoe om hulle besigheidsmodelle aan te pas.

Ek weet DC is gerieflik en maklik om te gebruik, maar daar is tog ander meer anonieme manier om files te share.  Gaan SAFACT se optrede nie maar net mense na ander oplossings stuur nie?

By: demoerin
Ek glo teaters het nog hulle plek, maar daar is sekere DVD’s wat ek oor en oor sal kyk en definitief self wil besit. Wat my die moer in maak is die pryse wat ons vir die goed moet betaal in Suid-Afrika. Ek is ‘n huge ‘Allo ‘Allo fan, volgens my die beste komediereeks ooit. Reeks 5 is hier op die rakke en die prys is nou omtrent eers af na so R450.00. Ek het gister Reeks 6 en 7 op Amazon bestel, teen R280.00 vir albei. Dit maak net nie sin nie.