Comments on: Barthes 101: Hoe om die outeur van die gras af te maak

By: Johan Swarts
Daar is ‘n groot verskil tussen subjektiwiteit en eensydigheid. Eensydigheid begin eers ‘n rol speel wanneer die skrywer van ‘n outobiografie self intentional fallacies pleeg en woorde en idees in sy fokalisators se monde en koppe lê.

As Steve Hofmeyr byvoorbeeld ‘n ander vrou geponkie-ponkie het, is dit ‘n historiese, empiriese feit dat hulle seks gehad het. Daaroor is daar geen mate van subjektiwiteit nie. Steve se beskrywing van die seksdaad sal subjektief wees – synde hy as manlike subjek dit binne se eie kulturele konteks met sy eie verlede, intensies en dies meer ervaar.

Die eensydigheid kom in wanneer Steve sou skryf die vrou het dit geniet, of het hom aanleiding gegee of verlei. Of as hy buitengewoon bevooroordeeld is met sy register teenoor haar en haar beskryf in taalgebruik wat alles behalwe neutraal is.

Met sy opmerking hierbo, raai ek, bedoel hy eerder iets soos: “Dis nie my skuld as ek iets skryf wat ander mense dalk anders beleef nie – dis my eie persoonlike ervaring daarvan!”

Dan herhaal ek weer: hy het nie sy job as outobiografieskrywer goed genoeg gedoen nie. Want as sy eie persoonlike ervaring nie strook met die werklikheid nie en hy kon dit actually betyds verifiëer, dan skort iets met die teks.

Net omdat iets subjektief is, beteken dit nie dit korrelleer met wat werklik gebeur het nie.

By: Emil
‘n Outobiografie is ‘n eensydige ervaring vanuit die skrywer se oogpunt. Geen mate van timmer en skaaf en verandering van fokalisator gaan die subjektiewiteit uitvee nie. Die gaan fokali help!

By: aventer
hy lyk oud en uit plek uit

By: fladder
Ja ek stem bertus! is dit nie die hele punt nie! …. om jou eie weergawe te gee nie??

By: Bertus!
Hoe de fok lyk 'n objektiewe memoire?