Ek sweer, as ek nog een opstel moet merk waarin 'n student rudimentêre vereistes wat sedert die begin van die jaar in hom of haar ingedril is, verontagsaam (soos om teks te blok of te paragrafeer), gaan my ingewande ontplof, by my kop uitskiet en soos saagsels oor die kampus neerdaal.
Nraaaarggghn.