Comments on: Napalm napalm so deur die bos, my kerk se hel kook lekker kos

By: Stefaan Swarts
Maar imagine jy word in ‘n plek gegooi waar alles plaasvind op aarde, behalwe i.p.v die natuurlike elemente, is alles vuur, soos as jy AIDS kry, brand jy in jou are en orals waar daar ‘n trace van AIDS in jou liggaam is, die lug is vuur, alles is vuur, jou rekenaarskerm is vuur, die blog is binary vuur.

Eek.

By: Johan Swarts
daar is ook altyd die moontlikheid dat jy heeltemal reg is

miskien moet ek rephrase – ek dink ‘n mens se persepsie van iets gaan die aard daarvan vir jouself beinvloed. en ek meen – maak dit immers sin om van ‘n aard te praat wat ‘n mens nie kan beleef nie? (ek sê nie, ek vra   )

By: Cobus
skoembs, ek is vas oortuig God is netso regverdig soos wat Hy liefdevol en genadig is. reg is reg en verkeerd is verkeerd, sal seker altyd die menslike aard wees om ‘n loophole te probeer kry..

en in terme van die hel, jou argument val vir my so effe plat, Johan. dalk is ek te dom om dit ten volle te kan begryp though (BAIE moontlik). as ‘n blinde ou van ‘n duikplank afspring in ‘n lee swembad in, vasbeslote dat daar water in is, gaan hy homself nog steeds disnis val.

ek voel net nie my persepsie van iets gaan die aard daarvan hoegenaamd beinvloed nie.

By: duskant
Btw, die “poel vuur” begrip is nie deur kerke geskep en aan lidmate voorgehou nie, dit kom as direkte verwysing in die Bybel voor op ten minste 2 plekke, alvorens die einste gryse Paulus (Openbaring 20 & 21).

By: Johan Swarts
duskant – ek herkou nog ‘n bietjie daaraan

skoembs – ah, anselmus

sien, julle doen nou wat ek juis nie wil hê julle moet doen nie :p ek behandel die begrip “hel” soos dit nog deur baie kerke gebruik word (re: paragraaf 1) – ‘n poel vuur. die idee van iets wat die ergste lyding moontlik het, skemer nie altyd deur wanneer mense oor die hel praat nie. vir baie is dit juis net ‘n poel vuur. fundies, as jy wil.

ek kan ook nie lekker sien hoe dit rym nie, maar is bereid om te erken dat my onvermoë om iets in te sien, nie beteken ek is reg nie.