Dis nou maar wors: Afrikaans is 'n vindingryke taal. Gedurende my navorsing gister het ek vertaalekwivalente vir couch potato gesoek. Daar is 'n hele paar:
- TV-slaaf
kassiekneg
rusbanksitter
stoelpatat
sofapokkel
Kewl, eh?