Gratis webspasie vir “ernstige bloggers”

Die kêrels van DaaglikseDoos het 'n interessante inisiatief van stapel gestuur. Hulle bied tien persone die geleentheid om 'n blog te begin op hul webspasie met 'n .co.za domein, in ruil vir die volgende:

1.  Ons gaan so klein bietjie advertensiespasie op jou blog soek.  Niks oorweldigends nie.  So vier ads op die meeste.

2.  'n Paar verpligte skakels na ander webwerwe toe.

3.  'n Post vir Daaglikse Doos.  Eenkeer 'n week.  Want ons is eintlik maar 'n lui klomp dronkgatte wat eerder drink as om te blog.

4.  Jy moet ten minste vier keer per week blog.

As jy nog altyd die skuif na jou eie webspasie wou maak en bereid is om aan die vereistes te voldoen, loer na die volle inskrywing vir meer detail.

This entry was posted in Blogging and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>