Comments on: Apple nóg man nóg muis

By: Leon Jacobs
Ok, miskien moes ek nie gesê het enige Mac nie. Die grootpappie Mac is buitensporig duur, veral in SA. Maar laer af in die rangorde, as ons begin praat van medium size laptops en die iMac, gaan jou “vier keer meer” argument begin water lek.

Natuurlik word wonnerlike goed elke dag op Wintel masjiene gedoen. Maar wat kos die kognitiewe kragte wat daardeur opgebruik word. Ek wil nie met ‘n komper stoei nie. Ek wil hê die ding moet werk, hou en goed werk. En dit ‘n plesierige ervaring maak. Dit is wat deeglike ontwerp vir ‘n produk doen. En dit is waarvoor jy ‘n premium betaal.

Oor die muis: Ek het die gevoel gekry dat jy aanvoer mens kan alleenlik regs-kliek deur die CTRL sleutel in te hou, en ek het net probeer sê jy kan vir ta anders programmeer. Maar miskien het ons albei miskien mekaar verkeerd verstaan.

By: Johan Swarts
terloops, ek bash nie macs nie. ek bash hulle pryse. ek dink nie apple verkoop subpar sagteware nie, ek dink wel die funksionaliteit daarvan is severely overhyped. natuurlik het hulle ook juwele; ek verkies byvoorbeeld enige tyd keynote bo powerpoint.

dis nie waaroor dit hier gaan nie.

as jy vir my ‘n mac gratis of teen ‘n kompeterende prys gee, sal ek dit met liefde vat / koop en saam met my wintel pc inspan. maar self een gaan koop teen die pryse wat hulle tans verwag?

narrafak.

hype maak nie jou werk klaar nie.

By: Johan Swarts
Liewe Leon

1. Ek weet. My Wintel lasermuis het meer knoppies as die Mighty Mouse en kan ook gecustomize word. Maar hoekom hierdie argument? Die voordele wat jy noem, is coded. Dit het weinig met die actual muis uit te waai. En once again, sien jy presies hoe brainwashed jy eintlik is?   Jy raak liries oor iets so rudimentêr soos die sagkense behandeling van ‘n muis. Die engineering wat vereis word om daai funksies in ‘n Mighty Mouse te sit sowel as die manufacturing costs is next to nothing. Waarvoor die buitensporige prys, dan?

2. Ek het ‘n Intel Q9550 met 4 GIG ram, 4 harddrives wat altesaam ‘n rapsie meer as 1.2 terabytes stoorspasie bied, ‘n geforce 8600gts en ander oulike goedjies soos DVD drives en (ek belowe   ) ‘n stiffy drive. Die case en alles daarin het my R7000 gekos. Dit was laasjaar.

‘n Mac Pro kos nou iewers in die omgewing van R35 000. Toe ek laasjaar my huidige rekenaar gekoop het, het hulle pretty much ook vir soveel verhandel – maar toe het die top of the range Macs skamele Core 2 Duo’s gehad, met 2 gig RAM en veel minder stoorspasie. Dit beteken dat, toe ek my rekenaar gekoop het, ek omtrent 5 keer meer sou moes betaal vir ‘n Mac wat swakker was.

So, wees gou eerlik: Natuurlik moet ek nog ‘n paar duisend rand spandeer op sagteware – Windows en ‘n Office Suite kan veral nogal duur raak. Maar op ‘n budget van die oorblywende R28 000 gaan ek nog steeds loshande goedkoper wegkom met sagteware as om ‘n skoon Mac te koop. Kan jy hoegenaamd nog eers probeer om ‘n argument op koste te baseer?

Komaan.

By: Stefaan Swarts
Damn Apple is useless.

uzelezz.

By: Leon Jacobs
Liewe Johan.

1. Die Apple muis kan gekomstomiseer word. In System Prefs, kyk onder muis, en ‘n gerieflike groot kaart van die muis wys dan vir jou watter dele van die muis knoppies kan word – alles met verskillende funksies. Wonderlik! Sommige hoef jy net sagkens te streel, dan voer die Mac jou opdrag uit.

2. Ek daag jou uit om ‘n Wintel kombinasie aanmekaar te sit wat ‘n kwart kos van die Mac van jou keuse, insluitende gratis sagteware.

Ek sien uit hoe jy hierdie taak gaan aanpak.