Gister terwyl ek in die J.S Gericke-biblioteek sit en werk aan my tesis, dam 'n ywerige bloeddruppel my by en druk 'n bloedskenkpamflet in my gesig. Dit was die oulikste bemarking wat ek in 'n lang tyd gesien het.
Die druppel was vriendelik genoeg om vir 'n kiekie te poseer:
