Comments on: My eerlike, opregte, mees positiewe reaksie op die Joost van der Westhuizen-”skandaal”

By: Albery
Hi weet julle wat so sleg praat van ander mense hoekom moet julle sulke goed se het hy al ooit iets aan julle gedoen en gese nee. Los die man uit hy het n fout gemaak en hy het jammer gese. Is da 1 van julle wat wat n skoon geweete het nee ek glo nie want julle gaan my nie vertel dat julle net by 1 vrou geslaap het nie.

So los hom uit . Hy is n gelowige man wat by sy kinders staan en ook by sy. X vrou . Gun hom rustigheid.

Dan wil ek aan Joost se ou maat ek dink aan jou en jou familie ek bid dat jy gesond sal word en dat jy en jou. X vrou ook wee by mekaar sal uit kom.              Groete Albert

By: skoembs
ek dink joost se gesig het wit geword toe jy hom ‘n krieketspeler genoem het

By: mynameisbotha
so basjan, dan is jou suster OOK ‘n hoer?

By: Johan Swarts
Hierdie hele storie laat my dink aan SAMaleprostitute.

By: Basjan
Wel ek kan die video baie goed glo. 3 jaar trug het my suster n verhouding met joost gehad in plettenbergbaai. Sy was n bestuurder van n bekende sports winkel en hulle het gereeld vakansie daar kom hou of te wel hou nou nog baie vakansie daar.

Hy dan baie keure alleen af gekom en dan het my suster vir die hele naweek of week by hom gewoon. Wel die 7′s toernooi was weer in George en ek het dit bygewoon. Na die 7′s het ek en n paar vriende na n bekende Pub Cactus toe gegaan. Joost was daar met Joel Stransky. My suster het in geloop en by my groep pelle kom staan. Toe sy weer loop het sy verby hom geloop en net hello gese. Hy het haar gegroet en toe sy uit was het hy met Joel en n paar ander mans gebrag hoe hy sex met haar gehad het.

EK het toe nader gestap en vir hom vertel dat dit nie reg is om so oor n vrou te praat nie. Hy het toe vindgat begin raak en Joel het nog self vir my gese ek moet loop want ek weet nie wie hy is nie. Ek het toe mooi vir Joel gese dat ek weet hy is n krieket speler en vir joost ingelig dat ek daai dame se broer is. Wel ek hoef niks verder gese het aan joost nie want hy het wit in die gesig gegaan nadat ek hom ook ingelig het dat ek alles weet van hom en my suster.

Ek en Joel het toe begin stamperig word en die beste van als is dat Pedre Wanneburg my rug gehad het en die hele ding gestop het….

Wel nou het ek my se gese en ek hoop Amor lees die ook.

Groete

Basjan

Van die Suid Kaap