Monthly Archives: February 2009

Ter verdediging van die base

Met apologie aan Kollega B. 'n Mens hoor deesdae nogal baie hoe mense meen dat ryk uitvoerende beamptes en ander hooggeplaastes in maatskappye gerus hul eie salarisse kan sny om afdankings te verhoed. Sodoende, word daar gesê, kan almal deur moeilike ekonomiese tye kom. Dis in sommige opsigte 'n edel argument, maar dit sit die [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , , | 20 Comments

Ironie à la Zimbabwe

Posted in Politiek | Tagged , | 4 Comments

My eerlike, opregte, mees positiewe reaksie op die Joost van der Westhuizen-”skandaal”

Komaan. Ag komaan. Ag kom frikkin aan. Who gives a flying fuck?

Posted in Media | Tagged , , , , | 46 Comments

‘n Oomblik van stilte

Vir diegene wat dit nog nie weet nie – Blixer se man is onlangs tydens 'n rooftog vermoor. Kom ons hê 'n oomblik van stilte? Ek gaan vir die volgende 24 uur nie aan 'n blog raak nie, uit eerbied vir haar en haar familie se pyn. Kommentaar op ander blogs ingesluit. Ek versoek elkeen [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , | 1 Comment

Feëverhaal #1711 – Die wette wat nie was nie

Met apologie aan die Ideëryk. Eendag, lank, lank gelede, was daar 'n filosoof. Sy ma het hom Dawid genoem. Hy het gehou van eet, was goed ingelig oor die ekonomie en het gereeld tyd opsy gesit om die verlede op te teken. Oor wonderwerke het hy gesê: [It is a] transgression of a law of [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , , , , , , , | 15 Comments