Monthly Archives: March 2009

Hoekom so verontwaardig?

Nie om op enigiemand se vuur te piepie nie, maar hoekom die groot ontsteltenis oor die vredeskonferensie, die Dalai Lama en ons regering? Ek sal graag 'n goeie rede wil hoor aangaande hoekom die wêreld inmekaar moet sak omdat hy nie toegelaat word nie – een wat nie net polities korrek is nie. Almal spring [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , | 30 Comments

Tydbom

As Tyler Durden (Fight Club) die volgende in 'n Amerika wat nog nie te midde van 'n resessie is nie kan sê: God damn it, an entire generation pumping gas, waiting tables; slaves with white collars. Advertising has us chasing cars and clothes, working jobs we hate so we can buy shit we don’t need. [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , | 4 Comments

Stem Ponie! (Ten bate van Frank)

Danksy almal se nominasies is ek 'n finalis nie net in een nie, maar twee kategorieë vir die SA Blog Awards! Hulle is by name: Best African Language Blog en Best South African Podcast. As jy dus steeds voel die Ponie verdien lof, gaan stem asseblief vir my deur hier te klik en jou stem via [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , , , | 10 Comments

Wat is fout met sokkietreffers?

Niks nie, eintlik. En tog soveel. Die Suid-Afrikaanse musiekmark verdrink daarin. Elke Jan Rap en sy gegoede pa (hy het 'n ateljee gebou) karring formulaïese stampliedjies uit met “bokkie” en “baby” en “sexy meisie” en ander begrippe wat tot die hippotalamus spreek. Sokkiemusiek verwag die minste van sy aanhangers – dit vereis nie vir een oomblik [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , , , , , , , | 32 Comments

Wheeeeeeeeeee! (Die langverlore babafilm is klaar!)

Wheeeeeeeeeee! (Die langverlore babafilm is klaar!)

As jy hierdie blog in 2007 gelees het, onthou jy dalk 'n inskrywing waar ek en 'n vriendin aangekondig het dat ons 'n kortfilm gaan skiet met bloggers se idees. Die onervare kinematograwe wat ons was, het ons groot planne gehad. 'n Hoë definisie-kamera wat ons by die US se Dramadepartement sou leen. Genoeg ligte. [...]

Posted in Film | Tagged , , , , | 26 Comments