Monthly Archives: May 2009

Jesus loves me yes I know…cause the market told me so?

Onthou jy die keer toe al wat 'n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin dra het nie – dit het net gebeur. Hoeveel mense het jy toe geken wat Crocs gedra het? Wat was die gemiddelde aantal sekondes [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , , , , , , , | 17 Comments

Het Microsoft die nuwe taskbar gesteel?

Dis taamlik amuserend om Mac-aanhangers op die internet raak te lees terwyl hulle teem oor hoe Windows 7 se taskbar 'n ripoff van die OSX dock is. Die rede wat hiervoor aangevoer word, is dat die funksionaliteit van beide ooreenstem. Programme kan op altwee gepin word, slegs ikone word vertoon, daar is 'n animasie wat [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , | 7 Comments

Quake demos saam met hamburgers (want dis beter so)

Posted in Sommer | 3 Comments

Die joernalistieke paai in die skaai

“With advertising, the free market does not yield a neutral system in which final buyer choice decides. The advertiser’s choices influence media prosperity and survival.” — Chomsky & Herman As jy gereeld hier lees, sal jy onthou dat ek en Leon Jacobs vir 'n wyle oor sosiale media geredekawel het. Hoewel ons mekaar meer misverstaan [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , , , | 6 Comments

Windows 7 recovery 0wnage

Ek is steeds baie beïndruk met Windows 7 RC1. Veral die bedryfstelsel se stabiliteit en vermoë om alledaagse probleme (soos netwerkverbindinge wat nie wil saamspeel nie) op te los, is 'n groot bate. Onlangs het ek byvoorbeeld Vista x64 drivers gelaai vir my laptop se onboard Intel display adapter, omdat Microsoft s’n wat saam met [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , | 5 Comments