Monthly Archives: May 2009

Oop brief aan Cornelius Janse van Rensburg, Carel Boshoff en kie

Beste Cornelius, Carel en kie. Hou op sanik. Groetnis 'n Afrikaner

Posted in Politiek | Tagged , , , , , | 11 Comments

Gert Oosthuizen vs Dwight Schrute

Is dit net ek, of is Dwight Schrute Suid-Afrika se tweede in bevel vir Sport en Ontspanning?

Posted in Politiek | Tagged , | 4 Comments

Beskawing is skisofrenie

Toilette is vreemde plekke. Waar dit normaalweg nie sosiaal aanvaarbaar is om vrye teuels aan die waansinnige buikgeluide wat binne elkeen van ons skuil te gee nie, maak die teenwoordigheid van dun hout- of baksteenmuurtjies dit skielik piekfyn. Dan’s dit orraait. Al sit daar ses ander mense slegs sentimeters van ons af, kan ons maar [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , , , | 5 Comments

Zuma se inhuldigingskoste nie iets om slaap oor te verloor nie

Hoekom mense kla oor die koste van Jacob Zuma se inhuldigingseremonie as die vierde demokraties verkose president van Suid-Afrika, gaan my te bowe. Dis nie asof die regering R75 miljoen in 'n vaatjie gaan stop en dit by Kaap Agulhas in die diep blou see gaan stoot sodat hulle kan kyk hoe vinnig dit sink [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , | 31 Comments

Windows 7 RC1 – eez naais!

Tot dusver is ek baie beïndruk met Windows 7 RC1. Dit het 'n skamele twintig minute geneem om op my hoofrekenaar te installeer (restarts ingesluit), outomaties alle devices korrek geïdentifiseer, aandrywers daarvoor gelaai en binne 20 sekondes tot by die login screen geboot. Anders as Vista, wat met nagenoeg 50-60 prosesse begin, laai Windows 7 [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , , , | 2 Comments