Nog 'n maand, nog 'n Silwer Ponie wat uitgedeel moet word. Knyp jou oë styf toe en verbeel jou bloggers is jokkies met sleutelborde vir swepies:
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
(‘n Spesiale dankie aan Helios en Cobus Potgieter vir die musiek.)
Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 11 – Die wedren