Dit was my ego, dit het my help ontlaai terwyl mense sporadies doodgegaan het, dit was 'n platform om my gedagtes met die res van die wêreld te deel en dit het 'n werk aan my besorg. En vandag is dit drie jaar oud.
Dankie dat jy lees.