Comments on: Uit die blou van onse 1976

By: Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld
[...] Kom ons hou maar duim vas vir die Bokke more, en oefen die Volkslied dat ons almal saam kan sing….. ‘n 48 miljoen stuk massakoor. Vandag, 19 Junie, in die geskiedenis bring nogal twee [...]

By: Johan Swarts
hehe, die options theme is nie meer supported nie, wat beteken dat alle dokumentasie daaroor verdwyn het. dis nou ek versus ‘n berg onbekende PHP. hierdie nuwer weergawe daarvan wat jy tans sien, is van scratch af ontwerp deur justin tadlock, so omtrent alles lyk anders. ek sal dit manually moet gaan code, maar ek begin al hoe minder krag kry daarvoor. ek dink ek moet die hele website net van vooraf style met ‘n goeie theme om rofweg dieselfde te lyk.

in ‘n neutedop, jou comments links sal weer terugkom (soos die kat, hy kom altyd weer). dit mag egter ‘n tydjie neem

.-= Johan Swarts´s last blog ..Sosiale media: data op, data af =-.

By: Lize
hmmm.. “heeltyd gaan soek” ipv “gaan soek heeltyd” is seker bietjie meer grammatically correct….

By: Lize
Quick question – hoekom is die “comments” link nou regsbo? Ek het dit meer gelike toe dit aan die onderkant was. Het altyd die post deurgelees en dan aan die einde sien ek die comment knoppie en dan dink ek “ah, ja, ek wil comment hierop”. Maar nou moet ek dit gaan soek heeltyd!

By: demoerin
Die Xhosa, Zulu en Sesotho gedeeltes klink vir die swartes dalk presies so sleg soos die Afrikaans vir die man…. who cares? Solank dit gesing word met trots en respek.

Ek dink wat bietjie chaos gaan veroorsaak is dat die volkslied blykbaar verkort is vir die Konfederasie Beker…

.-= demoerin´s last blog ..WEW….22/52 =-.