Skraap.net: sjie ees kamming!
Emil Jung vra tereg wat van Skraap.net geword het – die antwoord is: dit neem langer om te ontwikkel as wat ons gereken het! Diegene wat my Twitter feed volg, sal oplet dat ek van tyd tot tyd (meestal Saterdae – ek het immers ‘n lewe en so aan) lukrake boodskappies die kuberruim instuur oor webscraping en Afrikaanse sintaksis. Dis alles deel van die proses om Skraap.net te ontwikkel.
We’re working on it as we speak. So to speak.
As alles goed gaan, behoort dit binne ‘n paar weke online te wees. As alles beter gaan, behoort dit ‘n Afrikaanse aggregator te wees – maar hoe presies so iets sal gebeur, weet ons nie.


still in stasis…
Reply