Van gate en van vuur

Wanneer 'n mens aan iemand uitwys dat daar gate in 'n pad is, bedank hy jou hartlik vir die skade wat jy aan hom en sy kar verhoed het.

Wanneer 'n mens aan iemand uitwys dat daar gate is in dit wat hy glo, ry hy jou om, breek 'n dowwe spiëel oor jou skedel, necklace jou met een van sy binnebande, deurboor jou oorskot op sy antennatjie en verbrand die hele spul in 'n verafgeleë bos sodat niemand ooit sal weet wat jy gedoen het nie.

Eendag sal ons verstaan.

This entry was posted in Mymering. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>