Monthly Archives: June 2009

Moraliteit vs Verkragting

Persoon X in gesprek A: Luister, boet, jy kan nou maar soveel Bybelversies aanhaal as wat jy wil – dis op die ou end alles bloot jou eie interpretasie daarvan. Daar is nie iets soos 'n universele morele standaard nie. Persoon X in gesprek B: Verkragters verdien die doodstraf!

Posted in Godsdiens | Tagged , , , | 12 Comments

Ons verlosser, Jan

Sou dit nie wonderlik wees as elkeen van ons jaarliks duisende rande kon spandeer om volhoubare werksgeleenthede vir Suid-Afrika se werkloses te skep nie? Sou dit nie wonderlik wees as almal geld opsy kon sit om kos vir die armes en huise vir die minderbevoorregtes te gee nie? En, og, sou dit nie 'n heuglike [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , | 3 Comments

Hoe lank moet ‘n haas wees?

Daar is ongeveer twaalf snitte op 'n sogenaamde “normale” album – en dis grotendeels langspeelplate en kasette se skuld. Die lengte van albums is 'n meem wat onder musikante ontstaan het vanweë die fisiese tekortkominge van 'n langspeelplaat wat ongeveer 'n halfuur se musiek aan een kant kon berg. Die wye spektrum frekwensies van musiek [...]

Posted in Film | Tagged , , , , , , , , | 2 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 25.0)

Hoekom is vermaaklikheidsnuus nooit snaaks nie?

Posted in Mymering | Tagged , , , , | 4 Comments

Die weemoedige jammergeskrei van ‘n stadsjapie sonder ‘n trekdier

Had ek maar 'n perd, dan kon ek hom hiermee voer: Maar ek het nie 'n perd nie.

Posted in Sommer | Tagged , , | 12 Comments