
Hier is die bose hasie (ek dink nog steeds hy’s net ondeund) in sy natuurlike habitat:
Vanweë 'n sameloop van omstandighede het ek die afgelope maande met verskeie musikante, hul bestuurders en 'n rits ander interessante mense in die musiekbedryf gepraat; sommige goed, ander nie so briljant nie – almal heimlik smagtend na 'n skare aanhangers en die roem wat blykbaar vir min beskore is. Uit al hierdie gesprekke het een ding [...]
Kyk aandagtig na hierdie hasie, deurgrond jouself en stem dan in die onderstaande meningspeiling:
Is daar enigiets meer bevredigend as om jou neus in die stort te blaas?
Nog 'n maand, nog 'n Silwer Ponie wat uitgedeel moet word. Knyp jou oë styf toe en verbeel jou bloggers is jokkies met sleutelborde vir swepies: (‘n Spesiale dankie aan Helios en Cobus Potgieter vir die musiek.) Laai af in mp3-formaat: DSP Episode 11 – Die wedren