Soek die vrou en wen ‘n Datsun

Die Gereformeerde Kerk se besluit om vroue nie tot die ampte van predikant of ouderling toe te laat nie is nou al ou nuus, maar ek voel tog ek wil in retrospek iets daaroor skryf.

In alles wat ek tot dusver oor die aangeleentheid raakgelees het, is daar 'n baie ooglopende feit wat kop uitsteek. Dr. Neels Smit, voorsitter, het gevra dat die uitslag aanvaar word as “die uitkoms wat die Here vir ons gegee het” Ds. Sarel Cilliers van die gemeente Waterberg het vrede dat hulle daarmee gehoorsaam aan die Bybel is. Prof. Fika van Rensburg, een van die groot kampvegters vir die toelating van vroue tot alle ampte, het 'n penis. Die Sinode het vir bykans twee dae broederlik met mekaar gepraat en biddend geluister na die Woord van ons Here.

Sien julle dit ook?

This entry was posted in Godsdiens and tagged , , , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>