Monthly Archives: July 2009

Die federale bestel van die HNP

Oor die afgelope 5 jaar het die HNP – die regerende party van die federale Republiek van die Holgarye (hoofstad: Arniston; nasionale vogelspesie: nie van toepassing nie) – hul vyande triomfantelik uitgedelg. Hulle beplan altoos om hulle grondgebied uit te brei en het tans vir Holbanië, Holstralië en Holland in hul visier. Soos die res, [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , | 7 Comments

Vogdroom

As die nuutste weergawe van [Produk] NUWER! BETER! VINNIGER! MOOIER! VERNUFTIGER! is met GROOT! verbeteringe en gevolglik DIE! BESTE! OOIT! ENIGSINS! IN! DIE! HEELAL!, kan dit wees dat die bemarkers wat die vorige weergawe ook as sodanig bemark het, spek geskiet het? As iemand ooit 'n bewys soek dat die mensdom nooit leer nie, koop [...]

Posted in Sommer | Tagged , | 17 Comments

Gebruikersirritasie 101

Die volgende e-pos van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling pryk tans in my indoos: Hierdie is 'n automatiese boodskap om u daaraan te herinner dat u wagwoord verval. U Stellenbosch gebruikersnaam ’14389290′ se wagwoord verval in 5 dae. Verander u wagwoord asseblief vroegtydig. Verander u wagwoord deur na http://www.sun.ac.za/useradm te gaan. U wagwoord MOET aan [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , , , , | 9 Comments

Borrelwedstryd

In die gees van die immergewilde Piesangverkoper se idiosinkratiese borrelwedstryd: wat dink jonge heer GormenDIzer op die onderstaande foto? Hy weet daar was 'n pienk kussing betrokke, maar verder kan hy nie meer so lekker onthou nie…

Posted in Sommer | 1 Comment

Cobus Potgieter vs Michael Jackson

Cobus Potgieter vs Michael Jackson

Cobus se nuutste reeks en nuwe webwerf is onlangs geloods. (Dit voel amper oorbodig om te skryf hoe ongelooflik goed hierdie ou is, so ek gaan dit nie weer skryf nie.) Hel, hy’s goed! (D’OH!) Onder andere het hy hierdie huldeblyk aan wyle Michael Jackson opgeneem. RIP, Michael: GG, C.

Posted in Musiek | Tagged , , | 6 Comments