Tshepo Mokoena en jou identiteit
Wanneer Tshepo Mokoena oor sy identiteit in Afrikaans sing:
…dink hy beslis nie aan iets soos die Stellenbosse Taaldebat nie. Hy wag nie vir ‘n institusie, soos ‘n universiteit, om sy taal en kultuur te sanksioneer nie. Hy doen wat hy wil, want hy is wie hy is. Want hy kan – en hy het besef dat hy kan.
Dis eintlik nie so moeilik nie, is dit?


Jissie, ek was nou aangenaam verras!

Girl van die Suburbs´s last blog ..Vier
Reply