Comments on: Die latente onheil van pikkies met smartphones

By: scienex
het is mij niet duidelijk wat je angst is johan

By: demoerin
Die ding is juis dat die TV NIE soos die internet is nie. Hulle bied beide totaal verskillende goed an die gebruiker, partykeer selfs soms simbioties. Ek kyk die rugby op die TV, en lees die ontleding van die wedstryd daarna. Die vraag is juis dit – Gaan ek verkies om die koerant te koop vir daardie ontleding, of gaan ek dit sommer op die internet lees?

.-= demoerin´s last blog ..WEW….32/52 =-.

By: Johan Swarts
1. Die TV is soos die internet.

2. Die TV het nie koerante doodgemaak nie.

3. Dus ….

Nie heeltemal nie, nee. Die televisie is rofweg soos die internet wat die prys van toegang betref. Wat die digotomie tussen vervaardiger en verbruiker aanbetref, verskil hulle hemelsbreed.

By: Johan Swarts
Die probleem van drukmedia is veel meer ingrypend.

Akkoord x 1000.

By: Bertus! die piesangverkoper
So vat jou argument gou deur tot sy logiese konklusie:

1. Die TV is soos die internet.

2. Die TV het nie koerante doodgemaak nie.

3. Dus ….

Anyway, ek reken ook die drukmedia is dik in die moeilikheid, maar ek herhaal weer, dit het veel meer as bloot ‘n tegnologiese oorsaak. Dis nie net omdat internet gratis is of omdat jy internet nie hoef te gaan koop by die kafee nie, daai tipe goed is mense bereid om te doen vir gehalte. Die probleem van drukmedia is veel meer ingrypend.

.-= Bertus! die piesangverkoper´s last blog ..Siener se spore =-.