Voetnoot

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!

Soms dink ek die enigste rede hoekom mense wonder wie en wat die Afrikaner is, is die feit dat hulle nie van die antwoord hou wat hulle reeds ken nie.

Post to Twitter

This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.

9 Responses to “Voetnoot”

  1. akkoord
    boerinballingskap´s last blog ..Die Meisies in hulle Kimono’s My ComLuv Profile

    Reply

  2. Nou wat sal dit verklap van die mense wat SO erg daaroor wonder, dat hulle tesisse skryf daarvan? :-D

    Reply

    demoerin Reply:

    :lol:
    demoerin´s last blog ..Die Week in ‘n Neutedop…. My ComLuv Profile

    Reply

  3. :p

    Reply

  4. [...] therefore I am. Daar was nog nooit iets fout met dink nie, solank jy net nie jouself mal maak nie. Johan Swarts is druk besig om bietjie inligting in te samel vir sy tesis, en gaan lê gerus jou eiertjie [...]

  5. whahahahahaah freddy!!!! skerp
    rosalindfranklin´s last blog ..Alles in my kop? My ComLuv Profile

    Reply

  6. To quote a certain English literary satirical giant: "The answer is 42. But what was the question in the first place? The question to the ultimate answer of Life, the Universe, and Everything".

    Die Afrikaner IS iets omdat mens(e) WIL dat dit iets MOET wees. Ek bedoel dit mooi.

    Vir my: Ek IS ek. Vir myself. Vir iemand anders is ek 'n Afrikaner, en vir nog iemand anders is ek 'n Suid-Afrikaner.

    Daar's geen MOET (vir my). Net wat ek IS. en wat ek daaraan doen.

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    Ditsem.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled