Monthly Archives: September 2009

Wie’t hom aanmekaar geslaan?

Die regte vraag om oor die Afrikaner te vra is nie: “Wat is hy” nie, maar: “Wie het hom gebou – en hoekom?”

Posted in Politiek | Tagged , | 6 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 29.0)

Gegewe dat bakterie lewende wesens is, mag vegetariërs jogurt eet?

Posted in Mymering | Tagged , , , | 17 Comments

Kompetisie! Fusion! Wen!

Kompetisie! Fusion! Wen!

Kompetisietyd! Kyk na die onderstaande advertensie van AMD en verduidelik vir my in jou eie woorde wat Fusion is. As jy kan, verklaar ek jou die amptelike groot wenner: En daar dag ek Apple span die kroon vir reklame-bloat…

Posted in Tegnologie | Tagged , , | 6 Comments

Vrede. Dit kan nie so moeilik wees nie.

Sê nou iemand neem 'n paar duisend Xeons en Itaniums, voeg dit saam met 'n paar duisend Fusion ioExtremes en skryf 'n soepel en buigbare neurale netwerk om daarop te hardloop. Sê nou ons gebruik dan alle bruikbare bronne tot ons beskikking waarin die geskiedenis al ooit opgeteken is en voer dit by hierdie netwerk [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , , , , , , | 7 Comments

Die son skyn nog en ek trek goeie salaris in die wapenfabriek…

Ek wonder wat sou Diederichs en Rabie gedink het as hulle hierdie foto van Nasionalisme as Lewensbeskouing en sy Verhouding tot Internasionalisme en Die Evolusie van Nasionalisme so langs mekaar voor 'n MA-student se skootrekenaar in 2009 kon sien lê: Sou die feit dat die Afrikanernasionalisme waarvoor Diederichs homself beywer het vandag grootliks dood is, [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , | 4 Comments