Monthly Archives: October 2009

‘n Vinnige gedagte oor Afrikaans

‘n Taal is op sy nuttigste (en sy mooiste) wanneer dit gereedskap is en suksesvol gebruik kan word in 'n wye verskeidenheid kontekste. Sodra die gereedskap in 'n kampie geplaas en omhein word met hakiesdraad en landmyne en hondsdol waghonde, teer dit uit, raak dit nutteloos, sterf dit.

Posted in Taal | Tagged | 8 Comments

God pwnz jocks

En almal praat oor die Sharks:

Posted in Sommer | 4 Comments

God pwn seks, satanisme en appels

Die onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir 'n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data saamgestel, maar wys duidelik dat Afrikaanse bloggers daarvan hou om die G-woord te gebruik. (En dat hulle nie so lief is vir appels nie. Skandalig.)

Posted in Blogging | Tagged , , , , , , | 17 Comments

Dankie dat jy jou blog se adres by Skraap.Net ingedien het, maar…

Ek kan dit nie lees as dit al vir maande so lyk nie: True story

Posted in Tegnologie | Tagged | 22 Comments