Ek het die taaldebat opgelos
Goed, darem nie regtig nie. Dis ‘n ideologiese debat en daarom in wese onoplosbaar. Daar is egter ‘n ligpunt: my lava lamp verskyn vandag op Nuus24. Tjekkit uit.
Ek het die taaldebat opgelosBy Johan Swarts • November 12, 2009
Categories: Media
Related Posts
Moontlik verwante inskrywings: This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough. 484212 Responseshttp://gormendizer.co.za/2009/11/12/ek-het-die-taaldebat-opgelos/Ek+het+die+taaldebat+opgelos2009-11-12+10%3A08%3A00Johan+Swarts to “Ek het die taaldebat opgelos”Leave a ReplyLifestream
Episode 3 – iRoodtKommentaar
Archives
Blogroll
Copyright © 2010 Johan Swarts se bl0g. Powered by WordPress. |
mooi man
hier in nederland wordt dezelfde discussie gevoerd (maar dan niet over het afrikaans natuurlijk
)
eigenlijk gaat je betoog ook op voor de situatie hier, al zal de gemiddelde nederlander er net niet genoeg van begrijpen, helaas
in grote lijnen ben ik het met je eens
toch ben ik wel van mening dat een volwaardige taal zoveel mogelijk van zijn functies moet vervullen om een volwaardige taal te blijven, en daarmee is het dus een slechte zaak als de wetenschapsfunctie vervalt
om het nederfrankische bastaardwonder te behoeden voor deze verschraling van functies heeft het volgens mij dus niet zoveel zin om het afrikaans (op zichzelf) zoveel mogelijk op het internet te verspreiden – tenzij je het wereldwijde web inzet om wetenschappelijke artikelen te publiceren en wetenschappelijke discussies te voeren, en het lijkt mij sterk dat die omies met hun bierbense daartoe in staat zijn
Reply
Geluk?
Reply
Soos gewoonlik – Goed geskryf.
Reply
Goed gestel.
Ek het nie ‘n bierpens nie.
Ek hou van Pienk Zuit se ’slaptivisme’.
Reply
tx julle.
bierpense r0x!
Reply
"Johan Swarts is 'n skrywer, vervaardiger en sosiale mediakenner." Omtrent 'n CV!
"Maar ons blog nie." Huh? Hoeveel onse is daar in jou pond?
Reply
LOL Bib, dis net ons wat blog.
Reply
Rite Johan. Jy't my geïnspireer. Ek het 'n twitter-acount begin @woordeskat waar ek Afrikaanse woorde wat ons nie meer baie gebruik nie, verduidelik, en sommer 'n idioom of 3 ook ingooi tussendeur.
Dus: volg vir @woordeskat op Twitter.
Reply
aaaah, bevange
Reply
Wat is “Swiss-German” in Afrikaans? Interessante taal daardie. Mens skryf hom nie eens nie… so mens doen beslis nie wetenskap in Swiss-Duits nie. (Om die waarheid te sê, dis blykbaar moeilik om iets te lees wat iemand in “Swiss-Duits” geskryf het indien jy nie hulle persoonlik ken en dus hul aksent ken nie, want elke vallei het ietwat van ‘n ander aksent, en mense wat Swiss-Duits probeer skryf, skryf dit maar net soos hulle dit uitspreek.)
Reply
Hierdie het nou amper meer vir my gedoen op hierdie Maandagoggend as my koffie.
Maar wie of wat kan nou immers kompeteer met Maandagoggendkoffie?
Nou's ek te skaam om te sê "well done!" So dus: welgedaan!
Reply
[...] dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Die weeklikse lava lamp flonker weer: Neem troues. In wese is dit seremonies met ‘n uiters nougesette protokol: Bruid [...]