Ek het ‘n kousband gekraam
Die weeklikse lava lamp flonker weer:
Neem troues. In wese is dit seremonies met ‘n uiters nougesette protokol: Bruid in wit rok. Bruidegom in snyerspak. Troumars. Gaste staan. Skoonpa gee bruid weg. Preek. Ringe. Soen. Konfetti. Onthaal. Bruid beskryf as mooiste ovumdraer op gods groene aarde. Dans. Troukoek kerf. Kousband en ruiker slinger. Bedankings. Bruidegom doodgil. (Alles voorafgegaan, natuurlik, deur die geginnegaap oor die grootte van ‘n edelgesteente.)
Lees die res hier.

Pret om te lees!
Ek dink wel dit veronderstel dat ons net, en eerstens, rasionele wesens is (of ten minste behoort te wees).
En indien dit nie die veronderstelling is nie, dan is die veronderstelling dalk dat alles perfek en wonderlik sou wees as ons net was.
Ek verskil.
Reply
In die eerste plek is dit lekker om vars uitkyk by die rubrieke te lees wat my nie dadelik wil badkamer toe hardloop om te kots nie.
Verdraagsaamheid, denke en opinies is seker maar soos alles ander is ons lewens, onderworpe aan persoonlike opinie.
demoerin´s last blog ..WEW….45/52
Reply
@helenevt – ek dink juis dit veronderstel die teenoorgestelde dat ons rasionale wesens is, maar nie altyd rasioneel is nie.
@demoerin – bly ek laat jou darem nie kots nie. my work is done
Reply
helenevt Reply:
November 25th, 2009 at 2:12 pm
hmmm, wat ek probeer sê is dat jou kritiek (na my mening) net geldig is as mense rasioneel is; en alleenlik rasioneel.
Ek sou reken mense is ook ander dinge as net rasionele wesens, en daarom is daar ook ruimte vir ander dinge as rasionaliteit. En daarom, dink ek, kan ons ook nie alles oplos, regmaak, verstaan, beheer, geniet (wat nog?) deur rasionaliteit alleen nie.
Dus, ek beskou nie irrasionaliteit as 'n rede wat geldig genoeg is in alle omstandighede om kritiek op te baseer nie. Meer rasionaliteit is nie die antwoord vir alles nie.
Reply
Johan Swarts Reply:
November 25th, 2009 at 4:21 pm
ek is nie seker ek volg jou nie. waarteen dink jy lewer ek kritiek?

Hehehehe, all in a days work…
Reply
Bravo… As 'n girl die geskryf het… dan sou dit kotsingswaardig en 20 bladsye lank gewees het…
Reply