Comments on: Ek het ‘n kousband gekraam

By: Girl van die Suburbs
Bravo… As 'n girl die geskryf het… dan sou dit kotsingswaardig en 20 bladsye lank gewees het…

By: demoerin
Hehehehe, all in a days work…

By: Johan Swarts
ek is nie seker ek volg jou nie. waarteen dink jy lewer ek kritiek?

By: helenevt
hmmm, wat ek probeer sê is dat jou kritiek (na my mening) net geldig is as mense rasioneel is; en alleenlik rasioneel.

Ek sou reken mense is ook ander dinge as net rasionele wesens, en daarom is daar ook ruimte vir ander dinge as rasionaliteit. En daarom, dink ek, kan ons ook nie alles oplos, regmaak, verstaan, beheer, geniet (wat nog?) deur rasionaliteit alleen nie.

Dus, ek beskou nie irrasionaliteit as 'n rede wat geldig genoeg is in alle omstandighede om kritiek op te baseer nie.  Meer rasionaliteit is nie die antwoord vir alles nie.

By: Johan Swarts
@helenevt – ek dink juis dit veronderstel die teenoorgestelde dat ons rasionale wesens is, maar nie altyd rasioneel is nie.

@demoerin – bly ek laat jou darem nie kots nie. my work is done