Monthly Archives: November 2009

Windows vs Linux

Persoon X in gesprek A: Kyk, ek is nou net mooi siek en sat van die manier waarop Microsoft verskillende weergawes van Windows verkoop. Home, Basic, Professional, Enterprise…dis belaglik, man. Daar is GEEN logiese rede vir hulle om soveel weergawes te hê nie – hoekom maak hulle dit nie net een enkele kopie en verkoop [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , | Leave a comment

Amor! Span! Die! Seile!

Skok! Walging! Afgryse! Joost van der Westhuizen het sy vrou verneuk! Arme Amor! Deur watter pyn moet sy nie tans gaan nie?! Amor my kind jy is JESUS se GUNSTELING en daar is ALTYD 'n plan met jou lewe. Hou net moed, GOD het 'n plan hiermee!! Hou aan SKITTER! HOU JOU KOP HOOG! SPAN DIE [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , | 13 Comments

Onderwater Stultus

Onderwater Stultus

Tydens die post-tesis blues wat my die afgelope week beetgepak het, het ek 'n bietjie met After Effects begin rondspeel. Dis werklik 'n indrukwekkende program; ek kan nie glo ek het dit nie lankal begin aanleer nie: 2.5D ftw!

Posted in Film | Tagged , | 2 Comments

Tesisverslag in 16:9

Posted in Matieland | Tagged , , | 16 Comments