Driehoek & Sirkel – Episode Kersfees 2009 (Koop)
‘n Spesiale Kersboodskap van Driehoek en Sirkel! Sirkel wou nogal altyd die Gees van Kersfees wees. Of die Gees van Korporasie. Hy is self nie meer seker nie. Hoe dit ookal sy, hy’t uiteindelik die geleentheid gekry:
Omdat Overstream se flash player probleme gegee het met die eerste episode, het ek die onderskrifte eerder aan YouTube toevertrou. Dit was die oorspronklike idee, maar YouTube se kwaliteit was heeltemal te power toe ek die eerste episode opgelaai het. Die oplossing was op die ou end om dit in 1080p op te laai, wat Overstream uiteindelik onnodig maak. Hierdie episode is dus volledige Hoë Definisie (die finale render was ‘n paar GB groot). Kyk dit gerus volskerm – klik op die HD knoppie regs onder in die player om dit te aktiveer.


“An error occurred please try again later” !? Noooooooooooooo!!
Reply
refresh. dis youtube se skuld.
Reply
Ek kan nie wag om dit te kyk nie….. hopelik een of ander tyd vandag gaan ek meer as die eerste 10 sekondes onder oë kry hehehehehe.
demoerin´s last blog ..WEW….50/52
Reply
teehee, geniet!
Reply
lol..Ek wonder… sê nou maar al my facebook vriende (hulle is ultimately vriende) poel nou hulle kredietkaarte, gaan hulle vir my ‘n Jeep Wrangler koop….. in rescue green kleur, ek sal selfs settle vir die 2 deur ?
demoerin´s last blog ..WEW….50/52
Reply
wel, die korporasie gaan bly wees
Reply
LOLZ! Skerp! En wel gedaan!
Reply
Uitstekend. Die punchline was effens … onverwags!
Skimp jy dalk vir daai CD?
Reply
demoerin Reply:
December 15th, 2009 at 8:20 am
Ek is seker daarvan as ons almal inclub, kan ons een vir Johan bekostig.
Reply
demoerin Reply:
December 15th, 2009 at 8:20 am
Ek is seker daarvan as ons almal inclub, kan ons een vir Johan bekostig.
Reply
Ek stem Emil… Soos in regtig Johan… Treffers 1, 2 of 3?
Reply
haai, julle ken my so goed.
daai een met al die supertreffers op, asb. met sy gesig op. die een waar hy glimlag.
Reply
demoerin Reply:
December 15th, 2009 at 10:39 am
Nee, wat van die CD, DVD combo?
demoerin´s last blog ..Woordspel…. In die Kroeg
Reply
Johan Swarts Reply:
December 16th, 2009 at 10:48 pm
selfs nog beter.
wag…het jurie dvd's?!
Reply
demoerin Reply:
December 17th, 2009 at 5:56 am
Ek is seker ek kan iewers 'n ou tante opspoor wat 'n home-video by een van die konserte opgeneem het.
demoerin Reply:
December 17th, 2009 at 5:56 am
Ek is seker ek kan iewers 'n ou tante opspoor wat 'n home-video by een van die konserte opgeneem het.
Johan Swarts Reply:
December 16th, 2009 at 10:48 pm
selfs nog beter.
wag…het jurie dvd's?!
Reply
demoerin Reply:
December 15th, 2009 at 10:39 am
Nee, wat van die CD, DVD combo?
demoerin´s last blog ..Woordspel…. In die Kroeg
Reply
so wat dink julle van my keyframed wiggle expression aan die kamera wat via 'n expression control slider aan 'n null object verbind is?
Reply
demoerin Reply:
December 15th, 2009 at 10:40 am
Supercool, voel soos die geskikte antwoord vir iets wat ek nie weet waarvan jy praat nie.
demoerin´s last blog ..Woordspel…. In die Kroeg
Reply
demoerin Reply:
December 15th, 2009 at 10:40 am
Supercool, voel soos die geskikte antwoord vir iets wat ek nie weet waarvan jy praat nie.
demoerin´s last blog ..Woordspel…. In die Kroeg
Reply
dit laat die kamera "natuurlik" skud wanneer daar van driehoek na sirkel beweeg word en weer van sirkel na driehoek.
Reply
Ek is mal oor die idee dat sirkel lyk soos die big eye in the sky… wat so magtig is dat ou driehoek wegwaai met elke woord wat hy spreek.
Girl van die Suburbs´s last blog ..Mamma se seuntjie
Reply
aiai cirkel legt de werkelijke waarde van kerst pijnlijk (en indringend) bloot driehoek – zo is-i kennelijk nu eenmaal – is scherp in zijn onnozelheid prachtig en dan ga ik nu maar eens kerstinkopies doen jammer dat mijn creditcard niet zoveel waard is
)
Reply
en nu met 'zinsgrenzen':
aiai
cirkel legt de werkelijke waarde van kerst pijnlijk (en indringend) bloot
driehoek – zo is-i kennelijk nu eenmaal – is scherp in zijn onnozelheid
prachtig
en dan ga ik nu maar eens kerstinkopies doen
)
jammer dat mijn creditcard niet zoveel waard is
Reply
Geseende Kerfees. http://die-werf.co.za/?p=4010
Reply