Comments on: Ek hou van die NG Kerk, maar…

By: Girl van die Suburbs
Ag daar stel jy dit nou so mooi… Straight to the point

By: Johan Swarts
Nie om in te chip by die gesprek nie, maar die punt wat ek juis wou maak is dat kerkgangers, nie noodwendig die kerk nie, geblameer moet word vir hulle eie vreemde keuses.

Then again, met stellings soos “almal is die kerk, want kerk is nie ‘n gebou nie”, raak dit ‘n bietjie moeilik…

By: Girl van die Suburbs
Ag Werner… Ek doen meer as my deel vir liefdadigheid en ek is bewus van die fondse wat aan instansies gegee word. Om 'n stand in die publiek te neem oor saambly is verregaande…

Ek is nie 'n groot aanhanger van die drie susterkerke nie oor al die reels en moets en moenies… dis nie (NET) waaroor Christenskap gaan nie. So in plaas daarvan om 'n morele kwessie soos saambly aan te spreek, spreek bietjie die gemeenskap se aktiewe deelname in die samelewing aan… Dis nie net genoeg om jou tiende te gee nie. Dit is my punt.

By: Werner
“Plaas dat hulle so vuurlik die kwessies van hongsnood en abuse en al daai ander social probleme aanspreek en uithelp”

Dit spreek van onkunde.

Wanneer jy volgende keer speelgoed of kos kinderhuis toe vat, vra hulle asb. om jou te sê waar kom hulle fondse vandaan en wie betaal salarisse.

Wanneer jy volgende keer in ‘n plakkerskamp aanmeld vir jou volunteerwerk, vind uit wie betaal die betrokke maatskaplike werker se salaris.

Wanneer jy weer iemand help inboek by ‘n meer bekostigbare sentrum vir verslaafdes, loer asb. ook gou na die lysie donateurs en volunteers.

Verder: As ek ‘n klient van ABSA is, het ek nie regtig ‘n saak met Standard Bank se rente en fooie nie.  Behalwe as ek heimlik wonder of ek by die regte bank is.

By: Johan Swarts
geniet!

By: Andrew
Korrek, die bybel is 'n waardevolle historiese dokument wat vir ons insig gee oor die moraliteit van die tydperk.

Anyway, ek het in een oggend die helfde van die planeet en 80% van my landsgenote beledig. Ek gaan myself nou vriendelik verskoon en 'n ys koue bier in die tuin gaan drink. Dis 'n pragtige sonnige dag in die Kaap. Tjorts en Sluwe Onderwater Gutter Sex vir almal, of jou paatner nou 'n ander ras as jy is of dieselfde geslag as jy is, geniet dit en f*k die kerk.

By: demoerin
Hulle konsentreer heel moontlik op die “sagter” kwessies… waar ‘n uitspraak verwag word, eerder as dade.

demoerin´s last blog ..Vrydagskool…. Latyn101

By: demoerin
Morele waardes het nie noodwendig iets met die Bybel te doen nie.

demoerin´s last blog ..Vrydagskool…. Latyn101

By: Andrew
Ek lees onlangs van 'n studie wat aandui dat soos 'n persoon se morele waardes verander met 'n veranderende samelewing, so verander die persoon se interpretasie van "heilige" skrif. Is dit die finale estocada vir die argument dat morele waardes verkry word vanuit die bybel? Ek twyfel. Gelowiges is waardige opponente en gooi nie sommer tou op nie … hulle is immers jesus se zombies soldaatjies.

By: scienex
als je er zelf een maakt, denk je in ieder geval ook zelf na toch…