Soms is dit beter om te probeer verstaan, eerder as om weg te stoot:
As jou ouers jou geleer het dat leuens verkeerd is en die waarheid altyd sal seëvier, sal jy waarskynlik hieroor begin praat met almal wat ook die storie ken. Jy sal hulle onthuts vertel van al die vreemdhede in die storie, al die gate, al die wanvoorstellings. Jy sal hulle probeer vertel dat julle almal bedrieg is – dat die storie so waar as wragtig nie die volle waarheid oor alles bevat nie en dat die hele wêreld dringend moet hoor dat daar vir hulle gejok is.
Lees die res hier.