Monthly Archives: February 2010

Afskuwelike foto: onthoofde man met net een oor (NSFW)

 

Posted in Sommer | Tagged | 5 Comments

Ek het uiteindelik ‘n nut vir die iPad gevind

Terwyl ek die naweek van Johannesburg af terug Kaapstad toe gevlieg het, het ek uiteindelik iets gevind waarvoor die iPad (na my mening) nuttig kan wees. Op OR Tambo was 'n stalletjie waar The Times gratis eksemplare van die koerant beskikbaar gestel het aan passasiers. Ek het een geneem met die doel om dit op [...]

Posted in Sommer | 24 Comments

Zille versus Zille

Helen Zille in gesprek X: We cannot allow appeals to culture, especially when they are self-servingly distorted, to stop legitimate criticism of an elected leader who is accountable for his actions. Zuma can, and must, be called to account for private actions that have public consequences, particularly when those consequences are so profound. Helen Zille [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | 6 Comments

Hoekom Zuma se State of the Nation-toespraak die moeite werd was

Gister na werk het ek vinnig gaan petrol ingooi by 'n garage net buite Paradyskloof. Op pad om vir die brandstof by 'n kaartleser te betaal, moes ek en die petroljoggie 'n rukkie wag vir een van die beamptes agter die dik glasvenster. Terwyl ons wag, noem ek toe vir die ou: “Its nearly 7 [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , | 1 Comment

Tshwane is ‘n naamwoord. Get over it.

Bla bla bla bla: Maar daar is geen verband tussen Die Antwoord, Steve Hofmeyr en NP Van Wyk Louw nie. Daar is niks wat hulle aanmekaarbind behalwe vir die feit dat hulle aanmekaargebind is nie. Hulle is nie deel van Afrikanerkultuur omdat hulle dieselfde is nie. Inteendeel. Hulle is deel daarvan bloot omdat hulle is. [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , | 3 Comments