As die joernalistieke kool nie die sous werd is nie

Ek het onlangs 'n vreemde gesprek met 'n bekende Suid-Afrikaanse joernalis gehad. Die resultaat was hierdie rubriek (name verwyder ten einde die persoon onnodige verleentheid te spaar):

Dis immers een ding om 'n binneband in die pad buite 'n plakkerskamp te sien brand en af te lei die inwoners betoog teen slegte dienslewering. Dis 'n heel ander storie om oor spesialisvelde, waarvan jy duidelik niks weet nie, verslag te lewer.

As gerespekteerde joernaliste begin om navorsing met opinie te verwar, is dit dalk tyd om die lof wat so dikwels deur voorstaanders van die sogenaamde “tradisionele media” aan joernalistiek toegedig word, te heroorweeg.

Lees die res hier.

This entry was posted in Media and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>